Welcome To
Breakthrough Transformation
The First Step To A Better You
◊ Trauma Relief ◊ Burnout Relief ◊ Sales Coach ◊ Success And Wellness Coach ◊
Thys Veldsman
“Change is inevitable.
Progress is optional.”
Tony Robbins
Why Choose BT Transformation Coaching
Sign up for a
complimentary coaching consult
SIGN ME UP!
Testimonials
Their lives were changed forever
Ek het geweet ek was nie stabiel nie
Ek het met verskriklike gemengde gevoelens na Thys gegaan en ek het geweet ek is nie stabiel nie weens lewens trauma, moet se dit het gevoel of ek nie deur
…
Ek het met verskriklike gemengde gevoelens na Thys gegaan en ek het geweet ek is nie stabiel nie weens lewens trauma, moet se dit het gevoel of ek nie deur dit sal kom nie, Thys het my wonderlik deur die proses gehelp. Sy tips en by raad help ook wonderlik. Vandag voel ek soos n nuwe mens. Dankie
Jurie Ross
Jurie Ross
Jurie Ross
I realise that my struggles were deeply connected to unresolved past trauma.
When I lost my income due to medical and other external factors, I completely broke down. In the past, I was always able to adapt and make a plan, but
…
When I lost my income due to medical and other external factors, I completely broke down. In the past, I was always able to adapt and make a plan, but this time I felt stuck and unable to move forward. Working with Thys helped me realise that my struggles were deeply connected to unresolved past trauma.
Through his professional trauma-relief techniques and compassionate guidance, Thys helped me process and release what was holding me back. Today, I feel stronger, more confident, and capable of making clear decisions. I’m finally able to face the world again and live as the best version of myself.
I am deeply grateful for Thys’s support — his work has truly changed my life.

Read more “I realise that my struggles were deeply connected to unresolved past trauma.”
Karin Venter
This is a must
I booked a few sessions with Thys alternatively to get rid of some unneeded stress, just to discover some roots I never knew existed and realised that I am basically
…
I booked a few sessions with Thys alternatively to get rid of some unneeded stress, just to discover some roots I never knew existed and realised that I am basically floating with no aim. Thys helped me to tackle those roots, to rediscover my dreams and set me on route to achieve them. I believe this is a must for everyone even if you think you don’t need it.
Eben Groenewald
Ek voel waarlik vry van vrees.
Die proseseerings was vir my ongelooflik. Baie doeltrefdend. Daar was by ons huis in gebreek op die plaas en ek het ‘n ongelooflik vrees gehad. Waar dit nooit vir my
…
Die proseseerings was vir my ongelooflik. Baie doeltrefdend.
Daar was by ons huis in gebreek op die plaas en ek het ‘n ongelooflik vrees gehad. Waar dit nooit vir my ‘n probleem was om alleen op die plaas te wees, het ek ‘n ongelooflik vrees dag en nag gehad. Ek het in die nag panic attacks gekry van vrees.
Nadat ek by Thys was vir die proseseerings het ek geen meer vrees nie en kry gee panic attacks nie. Ek voel vry en my gemoed voel lig en rustig. As ek terug dink aan die insedent is dit net vir my iets wat gebeur het, daar kom geen emosies by my op oor wat gebeur het of affekteer my op enige manier meer nie.
Tydens die proseseerings het Thys seker gemaak soos wat hy die toneel en gebeurtenes saam met my deur stap dat hy elke deeltjie met my deur werk en dat ek dit proseseer. Ek voel waarlik vry van vrees na die proseseering.

Annelize Le Roux
I have grown
After years of seeing multiple physiologists and a life coach and still being stuck. I started working with Thys as my life coach. A year later I can only speak
…
After years of seeing multiple physiologists and a life coach and still being stuck. I started working with Thys as my life coach. A year later I can only speak positive and in wonder of how much I have grown. With Thys’ way of listening without judgement and with so much understanding and encouragement, one can only prosper. He is a great listener, motivator, and supporter. He uses phrases like “it is what it is” that will be implanted in your mind and when life happens you will always hear those words. He always has your best interest at heart to grow and develop. In a year I grew, develop and took on a mindset that is positive and encouraging to myself. In 1 year a grew so much that sometimes I do not recognise the person I was. Thys help me do things I was never able to because of my stuck mindset.
Mari-lois Du Plessis
Ek vrees nie meer om alleen te wees nie
Van ek kan onthou is my lewe geteister deur depressie. Dit het vrees en minderwaardigheid veroorsaak. Ek het gevrees om alleen te wees, het vrees vir ouer mans gehad, vrees
…
Van ek kan onthou is my lewe geteister deur depressie. Dit het vrees en minderwaardigheid veroorsaak. Ek het gevrees om alleen te wees, het vrees vir ouer mans gehad, vrees gehad vir pak kry ens. Ek is BAIE streng groot gemaak, my ma het 1 keer gepraat, as jy nie gehoor gegee het nie, sou jy die 2de maal geweet het jy moes die 1ste keer geluister het. Ek is ook op ‘n jong ouderdom deur ‘n oom wat oorkant ons gebly het en saam met my pa gewerk het, gemolesteer. Ek is een aand uit die huis uit gesluit omdat ek nie by die huis was op die uur wat my ma my gese het nie.
Die molestering het ‘n groot invloed op die intieme kant van my huwelik gehad, Ek het nie eers oor seks gepraat nie.
Ek het ongelooflik baie baat gevind by die sessies met Thys. Ek vrees nie meer om alleen te wees nie, soms is dit selfs vir my lekker. Ek kan gemaklik oor die intieme met my man of ander praat.
Ek kom ook agter dat ek dinge wat gebeur beter hanteer, want die vrees en depressie het ‘n groot invloed op my lewe en besluite gehad.

Regina Kriel