Testimonials

What Our Clients Think Of Us

Ek vrees nie meer om alleen te wees nie

Van ek kan onthou is my lewe geteister deur depressie. Dit het vrees en minderwaardigheid veroorsaak. Ek het gevrees om alleen te wees, het vrees vir ouer mans gehad, vrees gehad vir pak kry ens. Ek is BAIE streng groot gemaak, my ma het 1 keer gepraat, as jy nie gehoor gegee het nie, sou

Regina Kriel

I have grown

After years of seeing multiple physiologists and a life coach and still being stuck. I started working with Thys as my life coach. A year later I can only speak positive and in wonder of how much I have grown. With Thys’ way of listening without judgement and with so much understanding and encouragement, one

Mari-lois Du Plessis

Ek voel waarlik vry van vrees.

Die proseseerings was vir my ongelooflik. Baie doeltrefdend. Daar was by ons huis in gebreek op die plaas en ek het ‘n ongelooflik vrees gehad. Waar dit nooit vir my ‘n probleem was om alleen op die plaas te wees, het ek ‘n ongelooflik vrees dag en nag gehad. Ek het in die nag panic

Annelize Le Roux

This is a must

I booked a few sessions with Thys alternatively to get rid of some unneeded stress, just to discover some roots I never knew existed and realised that I am basically floating with no aim. Thys helped me to tackle those roots, to rediscover my dreams and set me on route to achieve them. I believe

Eben Groenewald

I realise that my struggles were deeply connected to unresolved past trauma.

When I lost my income due to medical and other external factors, I completely broke down. In the past, I was always able to adapt and make a plan, but this time I felt stuck and unable to move forward. Working with Thys helped me realise that my struggles were deeply connected to unresolved past

Karin Venter

Ek het geweet ek was nie stabiel nie

Ek het met verskriklike gemengde gevoelens na Thys gegaan en ek het geweet ek is nie stabiel nie weens lewens trauma, moet se dit het gevoel of ek nie deur dit sal kom nie, Thys het my wonderlik deur die proses gehelp. Sy tips en by raad help ook wonderlik. Vandag voel ek soos n

Jurie Ross