My ervaring was ongelooflik waardevol

My ervaring, dit was ongelooflik waardevol.

Toe ek begin het, het ek nie besef hoeveel ’n mens se manier van dink jou lewe kan beïnvloed nie. Deur die gesprekke, ondersteuning en leiding het ek geleer om dinge vanuit ’n ander perspektief te sien.

Dit het my gehelp om weer anders te dink, meer positief na omstandighede te kyk en te besef dat ek wel ’n keuse het oor hoe ek op dinge reageer.

Soms het ’n mens net iemand nodig wat jou help om die lig raak te sien wanneer jy dit self nie meer kan sien nie.

Ek sal hierdie ervaring beslis aanbeveel vir enige iemand wat voel hulle het vasgehaak en ’n nuwe perspektief op die lewe nodig het.

Juanette Human